{ARGIEF}

100 dae

Groepsgesprekke vir 100dae

Ek het die volgende geleer by ons 100dae groepsbyeenkoms: Ek dink nie dit sou moontlik wees om voort gaan met die reis van die 100dae as dit nie vir ons groepsbyeenkomste was nie.  Hulle aanmoediging is onontbeerlik so as ons opgee op die groepe is daar mi eintik nie...

read more

Dag 2

Soos belowe sit ek die gesprek aan die gang. Die afgelope twee dae was van die mees betekenisvolle dae in my werk by Communitas.  Ek het die gevoel dit was al die pad “real” en eerlik. Dit is nou wel maar die aand van dag twee, maar daar is tog ‘n opwinding wat...

read more