{ARGIEF}

Year: 2013

VBO 2014 – Volledige Kursusboekie

  Ons bied met opgewondenheid in ons harte die VBO-program vir 2014 aan. Die program vir 2014 bevat: ’n klompie bestaande driedag-kursusse wat op versoek herhaal word; ’n hele paar nuwe driedag-kursusse  – o.a. drie kursusse wat aangebied word deur bekende leraars van...

read more

Verder Geluister: Kol 1:11-20

24 November 2013 ~ Sewe en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: Kolossense 1:11–20  Die Kolossensebrief is geskryf aan gelowiges woonagtig in Kolosse wat in die provinsie Klein-Asië geleë was (vandag Turkye). Paulus, wat gewoonlik op die groter handelsentra...

read more

3 ANKERS OM JOU ANGSTIGHEID TE FOKUS

      Angstigheid is deel van die leier se lewe. Normaalweg is angstigheid die aansporing om gereed te maak vir gevaar. Dis die aanmoediging om jou posisie te skuif, te leer en verander. Ongelukkig loop sommige leiers met soveel angstigheid rond dat die lewe gewoon...

read more

NUWE GEVORDERDE VBO-KURSUS

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die bedoeling met die gevorderde sertifikaat in Bedieningsvernuwing is om aan leraars wat behoefte daaraan het, ʼn meer inklusiewe en omvattende reeks kursusse aan te bied wat hulle op ʼn veel breër front gaan heroriënteer...

read more

VBO Kursusdatums 2014

    VBO: Amper gereed vir 2014!   Die VBO-kantoor is nog besig om die volledige VBO-boekie vir 2014 af te rond, maar die datums van VBO-kursusse is reeds vasgestel, en ons plaas dit graag hier. Hier is twee lyste wat jy kan aflaai - 'n oorsigtelike lys van die...

read more

VerderGeluister: 2 Tess 3:6-13

17 November 2013 ~ Ses en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tess 3:6-13 Die gedeelte gaan hoofsaaklik oor die dissipline om te werk, of te wel, om jou te bepaal by dit waarmee jy besig is. Paulus het met sy stelling in vers 10 – “As iemand nie wil werk nie, moet...

read more

Interaksie September

Teken in op INTERASKIE -Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes - sluit posgeld in. September Interaksie Voorblad:

read more

Skoenlappers deur Hennie Fritz

In September 2011 was ek een middag so aangeraak deur die vriendelike “aanbieding” en die mannewales van ’n meisie op ’n sypaadjie in Voortrekkerweg, Parow, dat ek selfs ’n skryfding daaroor moes doen. Gedagtig aan die tattoe op haar arm, sal ons haar maar...

read more