{ARGIEF}

Year: 2015

Communitas Personeelfunksie 2015

Na 'n vreeslike gesukkel om 'n datum te vind wat almal pas, én nie bots met een van ons vennote se afsluitings nie, het ons besluit om op Maandag 7 Desember ons jaarafsluitings-ete te hou. Soos dinge egter maar gebeur, is daar 'n vergadering op sinodale vlak gereël...

read more

Selfdegeslag Konferensie

Konferensie oor Selfdegeslagverbintenisse Die Sinodale Taakspan vir Leer en Aktuele het op 12 November 'n eendag-konferensie oor Selfdegeslag-verbintenisse aangebied in die Attie van Wyk Ouditorium van die Fakulteit Teologie. Die onderwerp is vanuit...

read more

VBO-Programboekie 2016

VBO gaan oor die verdieping van ons verstaan van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Dit gaan veral ook oor konstante leerbaarheid: oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die...

read more

November 2015 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Drie-en-twintigste week in Koninkrykstyd 1November Mark.12:28-34 Die grootste van alles Ysbreker Wanneer was jy regtig trots op jouself toe jy iets reggekry het wat jy gedink het nie moontlik is nie?   Lof en...

read more

Woestynrosie vs Vroue

deur: Heidi Botes Uit Bergsig se vroueaand het hierdie pragtige woestyn-rosie-storie ons aangegryp en ons deel dit ook met julle: Baie dankie aan Heidi Botes vir die navorsing hiervan en vir Google vir al die hulp. Heidi vertel dat sy die aand gevra is om so ietsie...

read more

Geboorte van ‘n nuwe Taakspan

Dissipelvorming Tydens die Sinode van Wes-en Suidkaap se sitting vroeër vanjaar, het daar onder die vleuels van die Diensgroep vir Toerusting 'n nuwe Taakspan tot stand gekom: Die Taakspan vir Dissipelvorming (vroeër Lidmaatbemagtiging).  Hierdie taakspan fokus op...

read more