{ARGIEF}

Gebede

Die gebed wat alles sê

My pa is 'n lyer van Parkinson se siekte, nou almeer as 'n dekade. Pa  is aan die verkeerde kant van tagtig. Die sieke eis sy tol. Hy word tuis deur my ma versporg. Vanoggend het ek en Anika ingeloer. Dit was nie 'n goeie oggend vir hom nie. Hy is moeg en het in die...

read more

God is my getrouste vriend- ‘n Gebed

Die gebed wat Ps 116 se digter bid, het my weer laat dink aan die titel wat  Jannie Botha destyds vir die gebed gegee het:

Here, U is getrouer as my getrouste vriend.

In die Psalm verklaar die digter sy liefde vir God, want God is altyd bereid om te luister wat ons sê. Deur in Hom te glo kry ons rus vir ons hart. Daarom bring ons, ons lewe as ‘n offer! Hy is inderdaad die getrouste vriend.

read more

My gebed in November 2012

Here,  ek weet ek moet hierdie gebed met lofprysing  begin, want dit is soos U ons geleer het. Ek weet ek moet nie negatiewe gedagtes hê nie, want U wil nie hê ek moet myself neerslagtig dink nie. Ek weet dat ek ter wille van die mense wat nou swaarkry  entoesiasties moet bly, maar, Here, ek sukkel om dit reg te kry.

read more

Prayer of Examen

The Examen of Consciousness The method is adapted from a technique described by Ignatius Loyola in his Spiritual Exercises. St. Ignatius thought that the Examen was a gift that came directly from God, and that God wanted it to be shared as widely as...

read more

Gebed vir besige mense

'n Mooi gebed vir besige menseHere, ons het 'n moeë generasie geword!Ons is moeg gewerk, moeg vir probleme, moeg vir mense. Ons het veral moeg geword om alles altyd reg te doen. Om aanvaarbaar te wees, voel ons ons móét te alle tye: Suksesvol, begaafd en finansieel...

read more

Vredesgebed

Hier is ‘n aangrypende vredesgebed wat Chris Jones geskryf het vir die moraliteitskonferensie:
read more

Here ek bid vir ons land

Iemand vra my vandag om  'n gebed vir Suid Afrika  te skryf. In 'n tyd waar emosies dreig om hand uit te ruk, het ons Christelike leiding nodig!  In 'n land, waar mense nie meer na mekaar luister nie en waar emosionele opsweping hoogty vier -  Mag die Here ons met sy...

read more

Hoop en Genade vir Kersfees!

Terwyl ek sit en die laaste blogartikel vir die jaar skryf voor ek ’n bietjie gaan uitspan, luister ek na die musiek van ” Les Misérables” . As jy dit nog nie beleef het nie, moet jy sorg dat jy die opvoering sien as dit weer Suid-Afrika toe kom. Dit gaan oor Hoop en...

read more