Tema: Emosionele Intelligensie in die suksesvolle gesin Aanbieder: Dr Pieter van Jaarsveld Waar: Bettysbaai Oord, Bettysbaai Prys: R1 100 per egpaar Skakel Esther by 021 808 9060 of e: estherb@sun.ac.za EMOSIONELE INTELLIGENSIE IN DIE SUKSESVOLLE GESIN Emosionele...
Gemeentenuus: Durbanville Bergsig
Die vroue van Durbanville-Bergsig het vanaf ons laaste terugvoer met so ‘n passie aan die koninkryk van God help bou – dis ‘n voorreg om dit met ons Interaksie Vriendinne te deel. Boerekosaand Ons jaarlikse Boerekos aand is laasjaar aangevul met ‘n ontspanne, propvol...
Vrouekamp 2012
NG DURBANVILLE BERGSIGsaam met die ring van Wes-Kaap
Toerusting & Kampe 2012
EGPAREKAMP Emosionele Intelligensie 19-21 Oktober 2012Emosionele Intelligensie met Pieter van JaarsveldKontak Esther Blackaller - Kantoor vir VrouelidmateTel: 021 808 9060 of ngkvroue@sunc.ac.za
Emosionele Intelligensie
Onderwerp: Emosionele Intelligensie: Jou Geluksvirus! Kom leer hoe emosionele intelligensie jou daaglikse geluk beïnvloed. Leer hoe jy tegnieke kan gebruik om negatiwiteit, woede en minderwaardigheid te oorbrug. Die kamp word op versoek herhaal. Dit is in...
Skitterende verhoudings
Onderwerp: Ontwikkel jou Skitterende Self. Weet jy wat is jou lewensdoel. Leer leef betekenisvol en gebalanseerd. Onderwerp: Skitterende verhoudings- dit is moontlik! Verstaan jouself en ander beter en word al meer die unieke jy! Ons bestudeer die vars...