{ARGIEF}

Nuus uit gemeentes

Riviersonderend

deur Joanie Pretorius Rivierdoop! Vanjaar was geen uitsondering nie.  Oudergewoonte is 'n baba weer in die rivier gedoop tydens ons buitelugdiens en gemeente-ete by die karavaanpark in Riviersonderend. Die Wêreldbiddag vir Vroue se tema is visueel-aanskoulik...

read more

NG Kerk Porterville

deur Marelise Treurnicht PA & DOGTERBAL 28 November 2014 November 2014 het die NG Kerk Porterville Vroue-bediening 'n perd van 'n ander kleur opgesaal. Daar is besluit om 'n Pa-en-Dogter-BAL te hou. Vir ons plattelandse dorpie, 'n vreemde gedagte, maar ons staan...

read more

Visbraai – 22 Februarie 2015

deur Yvonne Neethling Sondag, 22 Februarie 2015 was dit weer tyd vir Langebaangemeente se jaarlikse visbraai. Die gemeente kom met hulle piekniekmandjies, gelaai met eetgerei en iets te drinke, om saam te aanbid en te eet. 'n Paar geoefende manne braai 300 harders...

read more

Vroue met Vlerke – Vrouedag

deur Yvonne Neethling Op Saterdag 9 Augustus 2014 het ons Vrouedag gevier. Die vrouediens het besluit om hierdie dag 'n spesiale poging aan te wend om die vroue van ons gemeente, asook die vroue van ons omgewing, saam te bring om in geloof versterk te word, mekaar te...

read more

Vrouebegeleiding – Swellendam

deur Anika Badenhorst Met ‘n innige afhanklikheid en dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader is ons dames lekker besig. Februarie het ons afgeskop met “ek wil leef en liefhê Here”. Vroue is deur God geskape met die gawes van deernis, diens en meelewing. Daar is talle...

read more

NGK Parow

deur Anneke Groenewald Die Vrouediens van Parow se missie is om 'n positiewe verskil in mense se lewens te maak. Verlede jaar het ons besluit om 'n snoesige winterkuier op 'n Saterdagoggend te hou. Groot was almal se verbasing om te sien hoeveel mense hierdie...

read more