Struktuur is noodsaaklik vir effektiewe funksionering  –  Struktuur volg visie .  Die struktuur van die gemeentelike vrouebediening word so saamgestel dat dit die spesifieke vrouebediening se unieke visie uitvoerbaar maak.  Posisioneer die vrouebediening binne die gemeentelike struktuur om goeie samewerking te verseker.  Ken die gemeentelike gesagstruktuur daarin.

Die reglement van die vrouebediening bepaal dat:

Die vrouelidmate van ‘n gemeente die leiers verkies – voorsitter, ondervoorsitter, sekretaresse en verder soveel lede nodig is.

Die vrouebediening in oorleg met die kerkraad fondse kan insamel.  Die fondse moet onderwerp word aan goeie rekenkundige rekords en boekhouding, asook ouditering soos ooreengkom met die kerkraad.

Notas:

*  Die soort rekening moet met die kerkraad/finansiële kommissie uitgeklaar word

Verskillende Modelle/ Werkswyses

read more