Hulde aan Freddie Schoeman Nelis Janse van Rensburg bring treffend hulde aan Freddie Schoeman van die Oostelike Sinode, wat gister skielik oorlede is. "Freddie Schoeman se skielike heengaan vandag, is vir die NG Kerk 'n reuse-verlies. Hy was 'n toegewyde leraar,...
Gelukkige Aftrede
Communitas bied vanaf 11-13 Oktober 2016 die kursus Gelukkige Aftrede aan by Communitas op Stellenbosch. Die program is daarop gerig om jou verstaan van aftrede teen die agtergrond van jou geloofservaring te verdiep. Deon Bruwer kyk na die voorbereiding vir...
Communitas-samesyn
Op Maandag 11 Julie toe die meeste van Communitas se personeel weer terug op kantoor was na ‘n lekker winterbreek, het die dames besluit om pannekoek te bak in die boonste kombuis en almal in die gebou te nooi om te kom saamkuier met lekker koffie en pannekoek....
Nuwe Pelgrimstap (Vervolg)
Pelgrimstap deel 2 voltooi Frederick skryf die volgende vanaf Genadendal: Ons het giateraand in Genadendal aangekom na vier dae wat ons deur die mooiste dele denkbaar gestap het en buiten die eerste dag byna perfekte weer gehad het. Langs die pad het 'n verskeidenheid...
Gelukkige aftrede
Communitas bied vanaf 25-27 Maart die kursus Gelukkige Aftrede aan by Communitas op Stellenbosch. Deon Bruwer kyk na die voorbereiding vir aftrede op 'n persoonlike en emosionele vlak. Die program is daarop gerig om jou verstaan van aftrede teen die agtergrond van jou...
Multikulturele konferensie
Hugenote Kollege in samewerking met Kommissie vir Getuienisaksie (KGA) en die Kantoor vir Nuwe Gemeente Ontwikkeling en Kerklike Samewerking (GKS) het ʼn konferensie oor Interkulturele Gemeente-wees aangebied op 22-23 Julie 2014 te Chrismar Villas (Bellville). Die...
VBO Kursusdatums 2014
VBO: Amper gereed vir 2014! Die VBO-kantoor is nog besig om die volledige VBO-boekie vir 2014 af te rond, maar die datums van VBO-kursusse is reeds vasgestel, en ons plaas dit graag hier. Hier is twee lyste wat jy kan aflaai - 'n oorsigtelike lys van die...
Vroue met Vlerke Geloofsreis
Ons voorsitter gesels - Antoinette Muller Die graad 1 KIX’s klas sit voor my. Die grootste uitdaging is om hulle rugstig en stil te kry! Ons gaan sit op die vloer, rug aan rug teen mekaar en begin luister hoe ons maatjies asemhaal. In afwagting wag ons op die Here. Ek...
Eva se storie
Dis die Maandag na Antoinette en Mariëtte se aanbieding van die geloofsreis by ons Sondagaand-diens. Ek is by die 50ste verjaarsdag biduur en partytjie van Sharon. Sy is een van die lede van die lofprysings-groep, waarvan Antoinette die vorige aand gesê het dat hulle...
CLF
Die natuur om ons Nuut in CLF se reeks pamflette is twee onderwerpe wat verband hou met die natuur. Diere in die Bybel is ʼn interessante waarneming van die rol wat diere in die Bybel gespeel het. Prof Jannie du Preez lig op sy kenmerkende manier die belangrikheid van...