{ARGIEF}

Vroue met vlerke

Eva se gebed draai in Oos-Londen

NG Moedergemeente, se Jaarlikse tee-uitreik vir al ons huiswerkers. Dit was weer tyd vir ons gebruiklike tee vir ons huiswerkers – alombekend as Madam and Eve. Ons het hierdie jaar besluit om vir die dames ‘n regte “High Tea” te gee by Basil, ‘n plaaslike “Coffee...

read more

Sinodale Taakspan vir Vrouebegeleiding (STV)

Vrouelidmate is ‘n sinodale kommissie wat saamgestel is uit ‘n verteenwoordiger uit elke ring van die Wes-en Suid-Kaap wat die belange van vrouelidmate en vrouebedieninge op die hart dra.
Wat glo Ons?

Ons glo dat vroue ‘n spesiale geskenk aan gemeentes is – geseën met ‘n ryke verskeidenheid genadegawes, uniek geskep met ‘n fyn aanvoeling vir die behoeftes van mense en die gemeenskap. Ons glo dat vroue met die Here se hulp daarin slaag om geloof prakties uit te leef. Die sinodale kommissie wil ‘n instrument wees wat vroue se potensiaal ontsluit om hul roeping en gawes tot eer van God uit te leef.

Wat doen Ons?

read more