Rethie van niekerk se verslag van die November 2008 uitwisseling van SA predikante na Nederland
Predikante uit Nederland arriveer
Op Sondag 15 Februarie het 7 predikante uit Nederland ge-ariveer vir die 4de uitruil van Stigting Zebra. Die predikante gaan vir 'n week tuis by Suid-Afrikaanse kollegas en in die tweede week woon hulle saam 'n kursus by oor Kontekstuele Pastoraat. Dit is die vierde...
Zebra verslag Nov 2008
Hieronder twee verslagen van een uitwisselingsproject tussen Nederlandse en Zuid-Afrikaanse predikanten, najaar 2009, georganiseerd door de stichting ZEBRA in samenwerking met de PKN. Het zijn twee verslagen, waarvan het verslag van Miekie Myburgh in grote lijnen (wat...
Verslag Stigting Zebra Nov 2008
Verslag aan Kerkraad van besoek aan Nederland November 2008 Hierdie studieprojek is gereel deur Stichting Zebra, n aktiwiteit van Communitas van die Teologiese Fakulteit van Universiteit Stellenbosch in samewerking met die Protestantse Kerken van...
Verslag van Zebra uitwisseling
Verslag van uitwisseling: 1-14 November 2008 Waarde van besoek Vir my persoonlik was dit ’n ongelooflike leerervaring en iets wat ‘n mens vir altyd sal onthou. Goeie verhoudinge is gebou, veral met Jan en Ploni Robbers en ook die ander leraars wat ek by die kursus...
So what?
“So what?” Hierdie artikel is geskryf deur Martine Bakema na aanleiding van 'n gesprek tussen Suid-Afrikaanse predikante by 'n Daggesprek van die Stigting Kontekstuele Pastoraal in Amersfoort Tijdens het gesprek naar aanleiding van de lezingen op de studiedag,...
Kommentaar op kursus ervaring met SA predikante
Beste Nel, Hanneke en Frederick, Zoals ik al min of meer aangaf vorige week vrijdag, zal het in allerleiopzicht beter passen dat ik in 2010 deelneem aan de uitwisseling metZuidafrikaanse collega's in het kader van Zebra. Dat heeft te maken met devoorbereiding, met...
Stigting Zebra se uitruil van Suid-Afrikaanse predikante na Nederland
Die eerste 2 weke van November 2008 was daar 'n suksesvolle uitruil van 5 Suid-Afrikaanse predikante na Nederland dmv Stigting Zebra. Verslag aan Stigting Zebra:Uitwisseling Suid-Afrika na Nederland November 2008 Inleiding In November 2008 het 5 predikante van...
Stigting Zebra SA-NL
Stichting Zebra ZA-NL Hierdie artikel het verskyn in die PThU se maandblad om Stigting Zebra bekend te stel: De belangstelling voor Zuid-Afrika vanuit Nederland is na de val van apartheid sterk verminderd. Dit betreft ook de theologie en het kerkelijk leven. Er zijn...